Hier is jou geleentheid om die klassieke "Ek was Daar" deur P.A. Venter en G.S. Venter te besit. |
||||
Gryp die kans aan om jou eie, getekende en genommerde eksemplaar van "Ek was Daar" te besit. Slegs 500 van hierdie eksemplare gaan op 'n eerste-vra, eerste-kry grondslag vrygestel word. Hierdie is jou kans om, wat BT Albers die "eerste ware klassieke werk oor die Grensoorlog" beskryf, jou eie te maak. |
![]() |
Om te bestel, betaal R155 oor na die onderstaande rekening. Faks bewys na Rekeningnaam: G.S. Venter Bank: Nedbank, : Bethlehem Taknommer: 110133 Rekeningnommer: 110113850 Kry. Lees. Geniet. En altyd, maar altyd: HOOGHOU! |
||


